song lyrics / Leon Gropp / Voordag lyrics  | FRen Français

Voordag lyrics

Performers Leon GroppRichard Van Der Westhuizen

Voordag song lyrics by Leon Gropp official

Voordag is a song in Afrikaans

O silwere vreugde kom
Uit hierdie silwer dag
My hart is oop en dorstig
Hier waar ek gaan en wag

Die jare word ryp in goue akkerblare
In wingerds wat verbruin
En witter lig wat daglank van die nuwe wind en klaare son deurspoel word

Elke blom word vrug tot self die traagstes
En die eerste blare val
So stilweg in die rookvaarbos en laan
Dat die takke van die lang popiliere
Al teen elke ligte more witter staan

‘n Skudu en 'n roering
In ligter skaduwees
In huiwering en verlange
Swaar vir jou koms bevrees

O Heer laat hierdie dae heilig word
Laat alles val wat pronk en seer raad was
Of enkel jeug en ver was van die pyn

Laat ryp word Heer
Laat U wind waai
Laat stort my waan
Tot al die hoogheid eindelik vas en nakend
Met my teerder jeug verskyn

Maar hartloos in begeerte
Na jou en na jou maag en wang
En altyd banger
Vir U drink dorre dae

O silwere vreugde kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voordag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the top of the camera
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid