song lyrics / Leandie Lombaard / Pa Se Kind lyrics  | FRen Français

Pa Se Kind lyrics

Performers Leandie LombaardRichard Van Der Westhuizen

Pa Se Kind song lyrics by Leandie Lombaard official

Pa Se Kind is a song in Afrikaans

Jy is my kind
Dit is jou oë wat my hart gryp
Ek’s asemloos
Jy’s die geskenk van God geleen

Ek hoop ek sal dit regkry
Om jou mooi groot te maak
Al gebeur wat ek sal my bes probeer

Jy maak my lewe vol en as jou trane rol
Hou ek jou in my hart en ons voel veilig
My hart se wens is nou die mooiste net vir jou
Vir jou wil ek gelukkig maak

Jy is my pa
Jy’s ook deur God vir my geleen
Al wat ek vra is paps se liefde net vir my

Hier by pa wil ek bly
Met jou arms sterk om my
Vir alles sien ek kans met paps by my

Jy maak my lewe vol en as my trane rol
Hou jy my in jou hart en ek voel veilig
My hart se wens is nou die mooiste net vir jou
Vir jou wil ek gelukkig maak

Hier by paps te sit jou arms styf om my
Vir alles sien ek kans met paps by my

Jy maak my lewe vol en as die trane rol
Hou ek jou in my hart en ons voel veilig
My hart se wens is nou die mooiste net vir jou
Vir jou wil ek gelukkig maak
Ja vir jou wil ek gelukkig maak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pa Se Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid