song lyrics / Karen Zoid / Tot Die Son Uitkom lyrics  | FRen Français

Tot Die Son Uitkom lyrics

Performers Karen ZoidFrancois Van Coke

Tot Die Son Uitkom song lyrics by Karen Zoid official

Tot Die Son Uitkom is a song in Afrikaans

Sal ek jou
Hoe beter kan verstaan
As ons saam hardloop deur die strate
En jy moet my hand vashou

As die wêreld rondom ons vergaan
En niemand hier verstaan my naam
Ek het net my gedagtes oor met hierdie koue uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Ver van 'n normale dag
Ver van die werk
Hoe dink jy is dit moontlik
Dat ons hier uit kon kom

Sonder rede
Sonder om te probeer
Ek het net nou vir jou oor
Om die koue uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Sonder rede
Sonder om te probeer
Ek het net nou vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek

Tot die son uitkom, sal ons wag (Tot die son uitkom)
Tot die son uitkom, sal ons wag (Tot die son uitkom, hou jou stem stil terwyl ons wag)
Tot die son uitkom, sal ons wag (Tot die son uitkom)
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tot Die Son Uitkom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid