song lyrics / Karen Zoid / Jy Soen My Nie Meer Nie Duet lyrics  | FRen Français

Jy Soen My Nie Meer Nie Duet lyrics

Performers Karen ZoidLianie May

Jy Soen My Nie Meer Nie Duet song lyrics by Karen Zoid official

Jy Soen My Nie Meer Nie Duet is a song in Afrikaans

Ek kan onthou hoe jy by my pas
Ek kan onthou hoe perfek dit was
En ek soek na jou
En my hart voel rou

Ek's goed genoeg as dit vir jou pas
Maar skuins ná twaalf is ek net 'n las
En dit maak my so seer
Wanneer sal ek ooit leer

Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas

Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens
Ek kyk en probeer alles reg te wens
As ek weet dis te laat
Hoe volg ek my eie raad

Want ek's nou gebreek
Alles net oor jou
Voel jou mes in my steek
Het jy geen berou
Eendag sien ek jou weer
Voel jy ook nou die seer

Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas

Was ek te koud vir jou harde lyf
Of was ek net moeg dat jy my so rondskuif
Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam
Want jy het ons kans laat verbygaan

Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas

Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas

Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Die skoen wat jou pas
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Soen My Nie Meer Nie Duet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the top of the star
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid