song lyrics / Karen Zoid / Jantjie lyrics  | FRen Français

Jantjie lyrics

Performers Karen ZoidEmo Adams

Jantjie song lyrics by Karen Zoid official

Jantjie is a song in Afrikaans

Jantjie kom huistoe
Katryntjie wag op jou
Jantjie kom huistoe
Die kaap is leeg sonder jou

My ghantang van die Onderkaap
As die mammies op hul hakke loop
Wie kan dit dan hou my dear
Wie kan dit dan hou
Neem my hand
En vat my saam
Na die dixi land vanaand
Jantjie van die Onderkaap

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai
Waai wind (Wind)
Bring hom terug
Bring hom terug na my

My ghantang van die Onderkaap
As die mammies op hul hakke loop
Wie kan dit dan hou my dear
Wie kan dit dan hou
Neem my hand en vat my saam
Na die dixi land vanaand
Jantjie (Jantjie)
Van die Onderkaap

(O ek) Verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou (Ek verlang na jou)
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

So verlang ek
As die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Jantjie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jantjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid