song lyrics / Karen Zoid / Groen Trui lyrics  | FRen Français

Groen Trui lyrics

Performers Jan BlohmKaren Zoid

Groen Trui song lyrics by Karen Zoid official

Groen Trui is a song in Afrikaans

En die son brand purper in my gedagtes
As die son of die reën vir my kom haal
Jy sê iewers was daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seergekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Wie's die girl daar onder jou oë?
Wat in Krismis kan glo
Happy hours by die kroeë
Vra my laaitie het jy 'n light?
Jy vou 'n droom soos 'n kite
En ek skeem tonight
Tonight

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Ek maak my siek ek maak my blind
Ek is jammer ek't jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid?
O maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir hulle seine

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Bly
Vanaand
By my
Bly vanaand by my (Bly vanaand by my, bly vanaand)
By my
Bly vanaand by my (Bly vanaand by my, bly vanaand)
By my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Groen Trui lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the top of the cross
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid