song lyrics / Karen Zoid / Ek Wil Jou Nooit Weer Sien lyrics  | FRen Français

Ek Wil Jou Nooit Weer Sien lyrics

Performers André SchwartzKaren Zoid

Ek Wil Jou Nooit Weer Sien song lyrics by Karen Zoid official

Ek Wil Jou Nooit Weer Sien is a song in Afrikaans

Jy staan alweer voor my deur en sê ek moet jou weer terug neem
Jy wat my al talle maal so seer gemaak het en dan net lag
Jy wat ander manne vat en dan weer dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê

Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei (Ek wil jou nooit weer sien)
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien

Ek, ek is gelukkig nou en as ek aan jou dink wil ek lag
Om, te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou
Jy het lank genoeg getalm toe loop en gaan jou gaan
Luister mooi na wat ek nou vir jou sê

Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei (Ek wil jou nooit weer sien)
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien

Los tog jou leuns nou daar's niks te berou
Alles is nou klaar tussen ons
Daar is 'n wêreld 'n oop vrye wêreld
Niemand gaan my ooit weer kul

Ja in die môre, môre gaan dit anders wees
Ja ek gaan lewe, lewe sonder jou

Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei (Ek wil jou nooit weer sien)
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Jou Nooit Weer Sien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid