song lyrics / Karen Zoid / Deur Druk lyrics  | FRen Français

Deur Druk lyrics

Performers Karen ZoidEarly B

Deur Druk song lyrics by Karen Zoid official

Deur Druk is a song in Afrikaans

Ek gaan deur dit druk
Maak nie saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Stel ek myself gerus in dit
Solank jy net tevrede is
Voorspoed met als, jy bly altyd my bra

Die's maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het
Om ernstig te wees
Dis ‘n track wat ek nooit wou druk het
Van êrens in my bors het daar iets hie binne geruk
Toe ek gehoor het jy wou split het en nooit weer saam wou spit het
Dis die lewe die
Niemand het ons gesê dit gaan maklik wees 'ie
Thanks vir al daai talks, toe MC van ons af weg breek brie
Onthou dit nog soos gister
Ek weet nie hoe kan dit nie by jou kleef nie
Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe, jy gaan dit deur stick

So much for daai talks in die paradise dock en rook 'n four pipe
I’m heart sore, thought we heavy tight, how could you pack up and line
Like that bra, you told me you had my back bra
Was dit ma' net vir die tracks bra
Nou's ek alleen op ‘n track, jinne thanks bra
‘n Boetie is ‘n boetie, ‘n boetie stays ‘n boetie
But ‘n boetie don’t let boeties stand alone
Maar ‘n boetie bly ‘n boetie, die's vir een en elke boetie
Boeties change
I just thought I’d let you know

Dat ek gaan deur dit druk
Maak nie saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als, jy bly altyd my bra

Yeah en die's dieper as ‘n number
Dieper het ek gekrap om die gevoel te howl
Verby die trane, slaaplose nagte
My dankie gebedens draai nou na klagte

Op my knieë soos, Here U weet ek prys U
Ma' God my Vader ek like 'ie die way dit change 'ie
U het gesê dat ek gaan teespoed êrens kry hie
Ma' Here nee asseblief Here nie hy nie
Na my gebed het ek Bybel oopgeslaan
My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan
Ek issie kwaad vir jou nie, dit kan jy verseker is
Na ek gelees het van Jesus en Petrus

En dankie vir wat jy gesê het in daai brief
Êrens in jou hart moet jy weet iemand het jou lief
So gaan voort, alles van die beste, hoop jy strewe bratjie
By the way ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi
Op ons numbers het ek nooit na jou gepunch nie gazi
Jy's inner circle, Agemi jy ken die situasie
My boetie ek en jy gaan lank terug
Ma' ek gaan aanstap al loop ek met ‘n mes in my rug

En ek gaan deur dit druk
Maak nie saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als, jy bly altyd my bra

Die eerste number wat ek lank gevat het om klaar te maak
Omdat ek gecheck het, dat ek en jy sou net die hele bou af blaas
En as jy nie rap nie 'is cool ma' jinne my bra ons is lank bras
Ma' hoekom is die bou nou common as ek en jy conversation maak
As ek jou vra en dan's dit messed up, is effed up
Silence maak die vra vraer 'ok check
Wat?

Ek weet die pauses val nie nca nie
Imagine jy praat soos die met jou jare se bratjie
Ma' gazi, ek gaan aan met wat ek maak hie
So, wen of verloor is ek ‘n voorbeeld vir die nasie
Ek sê doen jou ding
Moenie net da staan en praat nie
Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie
Moenie gaan vir ‘n ding en agter na check jy sal'ie kan staan nie
Baie van onse mense like praat van hy was dit, was die, of hy sou dit of hy sou die
Of hy wil dit of hy wil die
Altyd ‘n amper 'n dit of daai ma' nooit sal jy hoor ek is dit of die
MC Earl en Agemi, Earl and Agemi was ‘n groep
21 gun salute
Haai was die super troop
Ons het die ding geruk
Ons van een van die bestes
Ma' ek is Early B en uh
Aangename kennis

Ek gaan deur dit druk
'it maak nie saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als jy bly altyd

Ek gaan deur dit druk
'it maak nie saak hoe seer dit is
Verstaan dis hoe die lewe is
Ek gaan my way, jy jou way
Al hoe verkeerd dit is
Solank jy net tevrede is
Stel ek myself gerus in dit
Voorspoed met als jy bly altyd bra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur Druk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid