song lyrics / Juan Casey / Vry lyrics  | FRen Français

Vry lyrics

Performers Juan CaseyDanie Reënwolf

Vry song lyrics by Juan Casey official

Vry is a song in Afrikaans

Jou pyn was sigbaar
Daardie aand toe jy verlaat
In die stilte
Het dit na my gestaar

My tyd
Was my liefde vir jou
Jy het my hemelruim
Met vonke gevul

Sien my leiding, red my
Besluiteloos en vry
Hou my in jou gedagtes
Wanneer jy my wil vermy

Maar hierdie dooie woorde
Maak ’n slaaf van my
Wanneer jy my wil vermy

As die wind eers bedaar
Sal ons weer ontmoet
Ek dink ek het die hou oorleef
Maar my mond proe na bloed

As ons woorde mekaar
In ’n tydlyn weer bind
Is daar ’n plek vir ons
Waar jy glo soos ’n kind

Ja aan die einde
Is almal seker vry
Wel lief op daardie dag
Is dit ek en jy

Al die dooie woorde
Maak ’n slaaf van my

Ja aan die einde
Is almal seker vry
Wel lief op daardie nag
Is dit ek en jy

Al die dooie woorde
Maak ’n slaaf van my
Wanneer jy my wil vermy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vry lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the right of the star
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid