song lyrics / Jay / Lank Lewe Die Liefde lyrics  | FRen Français

Lank Lewe Die Liefde lyrics

Performers Lianie MayJay

Lank Lewe Die Liefde song lyrics by Jay official

Lank Lewe Die Liefde is a song in Afrikaans

As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk 'n geliefde
Op wie jy kan vertrou?

Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooit weer gebeur

En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde

Ek's die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal

Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar's niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou

En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde

My belofde aan jou
Gemaak lank gledee
Jy kan my vertrou

En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde
Lank lewe die liefde
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Johan Vorster
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Comments for Lank Lewe Die Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid