song lyrics / Jay / Goeie Oue Tyd lyrics  | FRen Français

Goeie Oue Tyd lyrics

Performers JayLianie May

Goeie Oue Tyd song lyrics by Jay official

Goeie Oue Tyd is a song in Afrikaans

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Ons drink ’n bier by die waenhuis
Vanaand is dit Mosselbaai
Ons sny dit af by die strandhuis
Dis rooiwyn en lekker braai
Ry af tot Hermanus
Vanaand gaan die rokkies waai
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Ons trek na die weskus
By Ysies ’n snoekie braai
Die aand in Flamingos
Maak ons ’n groot lawaai
Môre gaan ons kreef duik
En mooi lyk op Lambertsbaai
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Goeie Oue Tyd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid