song lyrics / Ilan van Staden / Ontlaai lyrics  | FRen Français

Ontlaai lyrics

Performer Ilan van Staden

Ontlaai song lyrics by Ilan van Staden official

Ontlaai is a song in Afrikaans

Voel jy ook soms die diepe waters roep jou naam uit?
Dit trek jou terug na dit wat jy nog altyd was
Op ‘n jagtog, om ‘n vuur, ‘n nuwe horison blink weer in jou versier

En as dit brand dan moet jy toegee tot die roepstem
Is dit net selfsug as die roepstem jou alleen stem?
Sê jou koebaai’s en lekker slaap
Vat weer die langpad na jou vryheid toe ou maat

Want ‘n man moet ontlaai aai aai aai
Om ‘n vuur of ‘n braai aai aai aai
Laat die wêreld vergaan trek die bosveld weer aan
Want ‘n man moet ontlaai

Want ‘n man moet ontlaai aai aai aai
Voor die haan jou wakker kraai aai aai aai
Is jy uit in die veld jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai

En as die stilte van die bosveld begin fluister
En my laat twyvel oor die man wat ek moes wees
Hoor ek die woorde van my pa wat sê sal jy ons erfenis nou verder dra?

Sal jy my sê wat jy wil hê uit hierdie lewe?
En die ding waarvoor jy asem weg sal gee?
En my wens vir jou my kind dat onvoorwaardelike liefde jou sal vind

Want ‘n man moet ontlaai aai aai aai
Om ‘n vuur of ‘n braai aai aai aai
Laat die wêreld vergaan trek die bosveld weer aan
Want ‘n man moet ontlaai

Want ‘n man moet ontlaai aai aai aai
Voor die haan jou wakker kraai aai aai aai
Is jy uit in die veld jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai

Voel jy ook soms die diepe waters roep jou naam uit?
Dit trek jou terug na dit wat jy nog altyd was
Op ‘n jagtog, om ‘n vuur, ‘n nuwe horison blink weer in jou versier

Want ‘n man moet ontlaai aai aai aai
Om ‘n vuur of ‘n braai aai aai aai
Laat die wêreld vergaan trek die bosveld weer aan
Want ‘n man moet ontlaai

Want ‘n man moet ontlaai aai aai aai
Voor die haan jou wakker kraai aai aai aai
Is jy uit in die veld jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai
Is jy uit in die veld jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ontlaai lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid