song lyrics / Gordon / Moe Nie Weggaan Nie lyrics  | FRen Français

Moe Nie Weggaan Nie lyrics

Performer Gordon

Moe Nie Weggaan Nie song lyrics by Gordon official

Moe Nie Weggaan Nie is a song in Dutch

Moenie weggaan nie
Jy moet liewer vergeet
Maar iy moet net onthou verby is verby
Wis uit die tyd van misverstand
Die aanhou probeer om te vergeet van die weggaantyd Gister het gebeur
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Maar ek belowe jou nou, gepêrelde dou, juwele van reën wantsowordonseen
Ek sal die aarde verskuif tot lank na my dood met glans jou beklee in goue lig doop
Ek gee jou 'n ryk waar die liefde regeer soos die liefde
ons leer in ons klein koninkryk, moenie weggaan nie Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie
Kom luister na my
In elke- dag- taal vertel ek vir jou 'n liefdesverhaal
Twee mense leer, twee harte versmelt, een liefde ontvlam 'n tweede keer
Ek vertel 'n verhaal van 'n koning se nood
Hy sterf van sy liefde, want weggaan is dood Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie
Het jy al gesien, hoe 'n verkluimde vulkaan wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan
Ek dink dit is waar, n' veldbrand wat brand, maak ryker die oes as 'n ryk somersiaar
En kom die nag, verhelder die lug as die rooi en die blou in die aandskemer trou, moenie weggaaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
So min bly nou oor Ek huil nie meer nie
Ek praat nie meer Ek is nie meer nie Ek wil nie meer nie
Die lewe is leeg
Is leeg sonder jou
Maak my die skaduwee van jou skadu
Maak my die eggo van die woorde i t jou mond, van jou
voetstap op die grond Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Moe Nie Weggaan Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid