song lyrics / Giga / Uitgeloop (feat. Aidam-John & Lil Willy) lyrics  | FRen Français

Uitgeloop (feat. Aidam-John & Lil Willy) lyrics

Performer Giga

Uitgeloop (feat. Aidam-John & Lil Willy) song lyrics by Giga official

Uitgeloop (feat. Aidam-John & Lil Willy) is a song in English

Jy praat baie maar jy se niks
Jy doen dit alles vir die mense
Sit jou geld waar jou mond is
Jou tyd het nou uitgeloop
Want ek is klaar met alles wat jy het te se van my
'n Boemelaar het 'n plek gehad waar hy in slaap
Jy moet luister
Hy't 'n huis gehad en dit verlaat deur al sy verkeerde besluite
So dink twee keer voor jy van my praat
En vra permissie om saam my te praat
Jy dink aan my (hoe weet jy)
Jou kop is vet nes 'n koembie aah
Ek's 'n grootnaam, daai is 'n feit
Jou afgeskeep, Jou weggesmyt
Ek's dood oulik
As jy vir my kyk dan word jy 'n lyk
('n Lyk, prrrr)
Daai is 'n fade. Willy issie naam
En as jy nie geweet het nie 'vat jou bok af' is my van
Jy praat baie maar jy se niks
(Baie praat hy, jy doen dannou niks)
Jy doen dit alles vir die mense
(Of ry jy net op my tong)
Sit jou geld waar jou mond is
Jou tyd het nou uitgeloop (Uitgeloop)
Want ek is klaar met alles wat jy het te se van my
Doodse stilte as daar klomp geraas is
Geen komplikasies as daar klompie kaas is (Blaas)
Almal kan nou relax, ek is hie-ie-ie-ie-ier
Ek steek uit met 'n evil lag, like in he he he he hee
Is daar iemand in my klas? Se my wie-ie-ie-ie-ie
Jy skryf jou hele lewe lank, se niks nie-ie-ie-ie-ie
As ek so kyk na die jeug, almal lyk verlore
Die geskree na Nuwe Hoop, val op dowe ore
Luister oubra, die honde maak niks nie oubra
Hy kannie byt nie , dis n blaf
Julle sit te veel klem in die kak
Voor jy waag om saam my te kom praat
Moet jy wag tot jou stembande kraak
Die is grootmens dinge
Oe met ringe van myself moeg werk tot laat
Bruin man met 'n plan
As jy my sien dan dink jy net krimineel
Vind nogals daai interessant
Kykie my land was dan netso voor my gesteel
Ons kon lekke kommunikeer, jy moet net lekke kom met die zak
Jy praat van kommunikeer, maar jy kom met jou kak
Jy praat baie maar jy se niks
(Praat baie maar jy doen niks)
Jy doen dit alles vir die mense
(Alles vir die mense, alles vir die mense)
Sit jou geld waar jou mond is
Jou tyd het nou uitgeloop
Want ek is klaar met alles wat jy het te se van my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Aidam-John Zekoe, Brendon Nicholls, Chresville Adendorf
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Uitgeloop (feat. Aidam-John & Lil Willy) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid