song lyrics / Dawie De Jager / Stroomop My Mens lyrics  | FRen Français

Stroomop My Mens lyrics

Performers Dawie De JagerJanie Bay

Stroomop My Mens song lyrics by Dawie De Jager official

Stroomop My Mens is a song in Afrikaans

Ek trap trap weer deesdae in die diepkant rond
Die stroom het my gevat en ek het stuk stuk verdrink
My arms is arm my bene tot die been ek sal ‘n plan moet beraam as ek nog voor
Wil voorentoe gaan

Stroomop my meisie stroomop my mens
Stroomop die wysie stroomop die wens
Stroomop my meisie stroomop my kind jy sal jou stroomop moet swem as jy self
Jouself weer wil vind

Ek het lank lank gelede al my koers verloor
In die chaos van die lewe wil ek weer stilte hoor
Verlore in verlede hart en seer vir die hede teveel vrae om te dra ek soek die woord
Die antwoord dan bo

Stroomop my meisie stroomop my mens
Stroomop die wysie stroomop die wens
Stroomop my meisie stroomop my kind jy sal jou stroomop moet swem as jy self
Jouself weer wil vind

Soveel seer kom steel die hope in my are
Weer en weer val ek op my knieë
Keer op keer het ek te hard probeer
Deur my eie doen en late myself middeldeur geskeur
Daar kom ‘n punt waar jy moet sprong
Of sink

Stroomop my meisie stroomop my mens
Stroomop die wysie stroomop die wens
Stroomop my meisie stroomop my kind
Daar is soveel meer as hartseer wat die wind kan bring
Druppels vol drome sade vol geluk jy sal jou stroomop moet swem as jy self
Jouself weer wil vind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stroomop My Mens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid