song lyrics / Carlo / Neem My Op Vlerke lyrics  | FRen Français

Neem My Op Vlerke lyrics

Performer Carlo

Neem My Op Vlerke song lyrics by Carlo official

Neem My Op Vlerke is a song in Afrikaans

Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfels te glo
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan

Jy is die lag in die boog wat bly swewe
Hoor wat jy soek in my polsslag bly lewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem 'n wolk
Stil soos die nag

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Vanuit die poorte van jou wol kastele
Kom jy en waak oor die mense se treë
Bestuur met beloftes verby ruimte en tyd

Sien jy die sterre skyn bokant ons sorge
Voel jy die lus vir vandag en vir more?
Jy is 'n kneg van die lewe van strewe en rus
Net soos jy is

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is ek alleen?
Dan hoef ek net te vra (Net te vra)
En jy sal kom (En jy sal kom)
Jou vreugdesboodskap dra

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Neem My Op Vlerke lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid