song lyrics / Bob Ffole / Ballade vir 'n enkeling lyrics  | FRen Français

Ballade vir 'n enkeling lyrics

Performers Bob FfoleRichard Van Der Westhuizen

Ballade vir 'n enkeling song lyrics by Bob Ffole official

Ballade vir 'n enkeling is a song in Afrikaans

Elke dag in sy dop
Elke uur opgekrop
Jy kry 'n naam jy kekkel saam
Toegespin
Binne in die bol gepik

'n Kaart in die pak
'n Kat in die sak
Skedelbeen op 'n dobbelsteen
Dans 'n dans
Vat 'n kans en jy's los

Enkeling (Enkeling)
Vreemdeling (Vreemdeling)
Verstoteling
Rug gedraai op die ligte kring

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen
Enkeling

Elke boek op sy plek
Elke hoofstuk perfek
Gedruk geset
Gebind gevlek
Marionette
Silhouette
Papierpop

Wat bly nou oor?
En wat lê nou voor?
Jy's een seisoen se sensasie
Hart gestroop
Siel verkoop
Ontwortel

Enkeling (Enkeling)
Vreemdeling (Vreemdeling)
Verstoteling
Rug gedraai op die ligte kring

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen

Dag na dag
Straat na straat
Kaart te kaart
Mens na mens

Nag na nag
Dans na dans is elkeen
'n Enkeling

Dag na dag
Straat na straat
Kaart te kaart
Mens na mens

Nag na nag
Dans na dans is elkeen
'n Enkeling
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ballade vir 'n enkeling lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid