song lyrics / Biggy / Bly lyrics  | FRen Français

Bly lyrics

Performers BiggyBouwer Bosch

Bly song lyrics by Biggy official

Bly is a song in Afrikaans

Soveel vrae wat ek vra terwyl ek soek vir die stukke
Was ek nie genoeg was dit iets van binne?
Jy het my gebreek en geroof van my sinne
Soveel om te sê maar dit kruip weg op my lippe

Ek steek dit weg waar die son nie kan skyn nie
Daar wat alles wat my jaag my nie kan kry nie
Ek moes vlug ek kon nie langer bly nie want die een wat jy was
Is nie meer jy nie

Jy was vreemd vir my en dit hou my wakker
Die duiwel wat jy is het opgesluit van agter
Ek was sterk en my hart was altyd dapper
Maar die volume van jou aksies sit ek nou sagter

Jy was die afgrond wat ek nie wou sien nie
Jou leë beloftes is nie wat ek verdien nie
‘n Pikdonker toe ek jou op straat waar ek en jy
‘n Laaste keer praat

Jy was die komma ek het gehoop jy was die punt
Al die tyd het jy my met jou leuns verblind
Ek het jou vir ‘n engel misgis ek is net bly
Bly dat ons verby is

Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is

Ek moes byt aan my tong om te keer dat ek skree
Jy wou alles uit me hê en ek het net gegee
Jy't gesê ek kan loop daar’s baie visse in die see
Maar vir jou was ek ‘n vis in ‘n druppel geleë

Jy het dorings in jou hart ek wou blomme in jou plant
Al was jy altyd verkeerd het ek gestaan by jou kant
Jy sal my los in die donker ek sal soek vir jou hand
Al was ek ‘n seer emosie so jy bly op die sand

Ek hoop jy leef met gewete met die pyn wat jy bring
Ek hoop jou hart raak swaar as jy my stem hoor sing
Ek hoop jy voel wat ek voel en jou liefde raak min
Maar vir nou al wat jy kry is maar net jou sin

Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is
Ek is bly bly dat ons verby is

Jy was die komma ek het gehoop jy was die punt
Al die tyd het jy my met jou leuns verblind
Ek het jou vir ‘n engel misgis ek is net bly
Bly dat ons verby is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bly lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid