song lyrics / Anja / Chevy lyrics  | FRen Français

Chevy lyrics

Performer Anja

Chevy song lyrics by Anja official

Chevy is a song in English

Dit was laat aand
Toe ek dit eers besef
Gekom soos n sonstraal
Wat teen my kosyn le
Dit was so helder soos daglig
Hoe kyk n mens ooit terug
Ek het alklaar alles wat blink
My lief wat ek nou dink
Is ons kan
Ry deur die dorpies
Na n strand in die Weskus
Iewers by n B&B vinnig gou ons oe rus
Gedink ek weet nie wat ek in my lewe wil he nie
Maar dis jy dis ek
Dis die ou geroeste
Almal soek n splinternuwe BMW
Ek soek net n bietjie seelug
Om my af te koel
N Lewe sonder warries en
Te betaal aan levies
Ek en jy
Daai blink ou geroeste Chevy
Daai geroeste Chevy
Jy noem my jou mooi cheree
Mmhmm
Daar was druppels
Op die ruit toe jy eers kyk na my
Lank gesukkel
Om my te kry maar ek wil nou bly
Vir ewig en altyd
So veilig en vry
Ek kort net vir jou en die branders se geluid
Want ons kan
Ry deur die dorpies
Na n strand in die Weskus
Iewers by n B&B vinnig gou ons oe rus
Gedink ek weet nie wat ek in my lewe wil he nie
Maar dis jy dis ek
Dis die ou geroeste
Almal soek n splinternuwe BMW
Ek soek net n bietjie seelug
Om my af te koel
N Lewe sonder warries en
Te betaal aan levies
Ek en jy
Daai blink ou geroeste Chevy
Daai geroeste Chevy
Jy noem my jou mooi cheree
Mmhmm
As die wind kom waai
As hy begin draai
Sal jy die kar laai
Sal jy se goodbye
Sal jy gou opgee
Vir my se ons het probeer
Ek sal langs jou le
Deur die storms se
Ek sal jou kom red
Kom ons ry net Wes
Waar die son nie sak
Waar ons wakker kan gaan le
Want ons kan
Ry deur die dorpies
Na n strand in die Weskus
Iewers by n B&B vinnig gou ons oe rus
Gedink ek weet nie wat ek in my lewe wil he nie
Maar dis jy dis ek
Dis die ou geroeste
Almal soek n splinternuwe BMW
Ek soek net n bietjie seelug
Om my af te koel
N Lewe sonder warries en
Te betaal aan levies
Ek en jy
Daai blink ou geroeste Chevy
Daai geroeste Chevy
Jy noem my jou mooi cheree
Mmhmm
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Anja Gerber
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Chevy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid