song lyrics / Angie oeh / Vir Angie lyrics  | FRen Français

Vir Angie lyrics

Performers Angie oehVan Pletzen

Vir Angie song lyrics by Angie oeh official

Vir Angie is a song in Afrikaans

Toe ek jou eers gesien het
Het ek myself verloor
Ek wonder of ek jou verdien het
Ons lewe is net 'n spoor

Toe ek jou eers gesien het
Het ek myself verloor
Ek wonder of ek jou verdien het
Ons lewe is net 'n spoor

Ek was 24 jaar oud toe ek hierdie beat gemaak het, so oud soos jy vandag.
Ek kon nooit die vocal of die lirieke reg gekry het nie, toe laat ek dit lê en
toe 14 jaar later kom sing jy op dit

Toe was daar die brief beautiful window en voor dat ons dit kon klaar maak is jy ewe skielek weg
My hart wil daagliks ontplof soos ek aan ons musiek werk sonder jou
Onder daai harde exterior wat jy moes vorm om jouself te beskerm was die sagste mooiste mens
wat nooit die Liefde binne haarself verloor het nie
Jy was violently pure of heart
Toe ek jou die eerste keer gesien het kon ek voel jy is iets spesiaal

Jy's die tipe mens wat uit die bloute vra is jy shap terwyl jy nie shap was nie
Ek het jou nooit hoor kla nie
Jy wou net musiek maak en rap en live op en af spring al wou jou lyf nie altyd saam speel nie
En alhoewel jy soveel meer gehad het om te gee bring dit rus tot my gees om te weet dat jy jou talent kon deel voor jy moes groet

Jy't die see gesien
Jy het die see gesien

Jy't music videos gemaak en mense kak-gebyt online soos net jy kan
Jy het ons laat dink en ge-challenge.
 Jy was voor jou tyd en mense gaan vir lank nog praat oor Angie oeh

Jy het die wereld gegryp en jy het jou merk gemaak en jy het het gefight, fokkit het jy gefight!

19 Augustus is vir die res van my lewe Angie se dag

Die lewe is brutal maar dis ook beautiful, nes jy Angie.
Jy was n flikker, 'n beam vir die misfits en ons het jou gesien.
Jy was veels te mooi vir hiedie wêreld en dalk het ons jou nie verdien nie,
Maar ek verstaan nou hoekom hierdie stuk musiek 14 jaar moes wag...

Want dit het gewag vir jou.

En ons sing vir ewig saam aan jou koor "die lewe is n lied, maar die lewe is net n spoor"

Toe ek jou eers gesien het
Het ek myself verloor
Ek wonder of ek jou verdien het
Ons lewe is net 'n spoor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Angie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid