song lyrics / Amanda Strydom / Ek Loop Die Pad lyrics  | FRen Français

Ek Loop Die Pad lyrics

Performer Amanda Strydom

Ek Loop Die Pad song lyrics by Amanda Strydom official

Ek Loop Die Pad is a song in Afrikaans

Ek loop die pad al lank, my lam
So kaalvoet deur die kou
Van doeriekant se doringveld
En kyk hoe lyk ek nou

Ek loop die pad so sonder hoed
Deur son en wind en grou
So kaalvoet op die slingerpad
En kyk hoe lyk ek nou

My lam, die gras is soms so groen
Die son is soms so lou
Maar ek loop die pad alleen my lam
En kyk hoe lyk ek nou

Onthou jy nog hoe ons kon loop?
So loslyf en verspot
So vlieg vlieg oor die koppies heen
'n Ragab en 'n Lot

Maar nou loop ek alleen, my lam
So kaalvoet deur die kou
En soms, net soms, dan wonder ek
My lam, waar is jy nou?
En soms, net soms, dan wonder ek
My lam, waar is jy nou?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: AMANDA STRYDOM, ZANE CRONJE

Comments for Ek Loop Die Pad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid