song lyrics / Afrikaans Herlaai / Somerkersfees lyrics  | FRen Français

Somerkersfees lyrics

Performers Afrikaans HerlaaiWhaden JohannesEunice KempDehan Von SolmsCarlyn Fransman

Somerkersfees song lyrics by Afrikaans Herlaai official

Somerkersfees is a song in Afrikaans

Kersfees kom
Kersfees kom
Kersfees kom
Kersfees kom

Welkom, o stille nag van vrede onder die Suiderkruis
Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis

Kersfees kom, Kersfees kom, gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder somerkersfees in hierdie land, o Heer

Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeue-oue taal
Kyk, selfs die nagtelike swye, vertel die ou verhaal

Kersfees kom, kersfees kom, gee aan God die eer (Kersfees kom, Kersfees kom)
Skenk ons ‘n helder somerkersfees in hierdie land, o Heer

Voel jy ook nou Sy warm liefde as ons die dag gedenk
Toe Hy Sy Seun aan ons gegee het, ons grootste Kersgeskenk

Christus kom, Christus kom, gee aan God die eer (Christus kom, Christus kom)
Skenk ons ‘n helder somerkersfees in hierdie land, o Heer

Christus kom, Christus kom, gee aan God die eer (Christus kom, Christus kom)
Skenk ons ‘n helder somerkersfees in hierdie land, o Heer, o Heer

In hierdie land
O Heer

Kersfees kom
Kersfees kom (O Heer)
Kersfees kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Somerkersfees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the right of the target
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid