song lyrics / ATLANTISEERS / Desember My Nou lyrics  | FRen Français

Desember My Nou lyrics

Performers ATLANTISEERSBouwer Bosch

Desember My Nou song lyrics by ATLANTISEERS official

Desember My Nou is a song in Afrikaans

Die somerson verdwyn
En die maan kom op
Dis net ek en jy
En Klapperkop

Jy is nie die eerste mens saam met wie ek hier is nie
Maar ek het nog nooit presies so gevoel oor iemand nie

Desember my nou
Ek is reg vir jou
Desember my nou
Kan ek jou vertrou?

As die horison aan die brand raak
En dit oggend op die strand raak
Is ons nog in die duine in die fort wat ons bou?

Dis ‘n dekade en ek is besluiteloos
Ek het teveel verwag en teveel verloor
Net die tyd sal leer of ons die toets van tyd deurstaan
Maar ons het ‘n kar en ‘n oop strandhuis so ek dink dat ons moet gaan

So Desember my nou
Ek is reg vir jou
Desember my nou
Kan ek jou vertrou?

As die horison aan die brand raak
En dit oggend op die strand raak
Is ons nog in die duine in die fort wat ons bou?

Desember my nou
Ek is reg vir jou
Desember my nou
Kan ek jou vertrou?

As die horison aan die brand raak
En dit oggend op die strand raak
Is ons nog in die duine in die fort wat ons bou?

Desember my nou
Ek is reg vir jou
Desember my nou
Kan ek jou vertrou?

As die horison aan die brand raak
En dit oggend op die strand raak
Is ons nog in die duine in die fort wat ons bou?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Desember My Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid